Is jy altyd op soek na Afrikaanse inligting vir projekte en take?  Afrikaanse Skoolprojekte is net waarna jy soek.  Propvol inligting, baie kleurvol en duisende foto’s - net wat kinders nuuskierig maak om meer te leer.

Al die take is in MS Word gedoen sodat die foto’s en opskrifte maklik kan vergroot word as 'n plakkaat vir 'n skoolprojek ingegee moet word - of verklein word vir die skrif.

Leerlinge het so baie verpligte naskoolse aktiwiteite en huiswerk. Afrikaanse Skoolprojekte gaan jou beslis baie tyd spaar deur minder op die Internet na Afrikaanse inligting te soek en te vertaal.

Afrikaanse Skoolprojekte is nou opgegradeer en nuwe take is bygewerk - ‘n versameling van 900+ take en meer as 3000 foto’s/sketse.

   
BESIGTIG ONDERWERPE OP AFRIKAANSE SKOOLPROJEKTE - kies een van die relevante onderwerpe
  

VOORBEELDE VAN TAKE - SLEGS EERSTE BLADSYE
 
     
Tel: (011) 907 9125 • Tel: (011) 869 9297 • Sel no: 082 443 1288 • Faks: (011) 869 9364 • Faks na E-pos: 0866 203 889
Posadres: Posbus 1955 Alberton 1450 • E-pos:

Website Designed and Hosted by Grey Pebbles Design Studio | Sitemap