Weet jy wat is die verskil tussen 'n entomoloog en 'n etimoloog?
Weet jy dat die vroulik van 'n hert 'n hinde (takbokooi) is?
Weet jy dat 'n tydperk van 24 uur (dag en nag) word 'n etmaal genoem?
Weet jy dat 'n hiëna lag?
Weet jy dat homonieme woorde is wat dieselfde klink en gespel word, maar heeltemal verskillende betekenisse het?

Die unieke CD maak Afrikaanse huiswerk en eksamenvoorbereiding maklik!  Propvol inligting met al die Afrikaanse taalleer en spelreëls.  Laerskool en Hoërskool.  Nuttig, maklik en vinnig om te gebruik! 'n Noodsaaklikheid in elke besige Afrikaanse huis!


Afkortings
Bronne
Homofone
Klanke en voorwerpe
Meervoud
Plekname
Spelreëls
Trappe van vergelyking
Verkleinwoorde
Voorbeeld van 'n CV - Skole Vlak
Afrikaanse Grappies en Skerp Sê-dinge
Diere en kleintjies
Homonieme
Klanke wat diere maak
Meervoud - Betekenis verskil of verskil nie
Samestellings
Studiegids
Tydbepaling
Versamelname
Wisselvorme
Afrikaanse Speltoetser
Gedigte
Idiome
Klankleer
Paronieme
Sinonieme
Teenoorgestelde geslag
Vaste uitdrukkings
Vir opstelle of toesprake
Woorde uit vreemde tale
Antonieme
Gr. 11 en 12 Afrikaanse Taalleer vir Eksamen Voorbereiding
Lees Verder
Intensiewe Vorm
Leer maklik die verskillende woordsoorte
Persoonsname
Spelduiwels
Toesprake vir die klaskamer
Lees Verder
Vergelykings
Voorbeeld van 'n CV - Professionele vlak

GRATIS – ’n AFRIKAANSE SPELTOETSER!
Gratis ontvang jy die beste Afrikaanse Speltoetser - “WSpel” waarsonder ons nie kan klaarkom nie.  Meer as 400 000 Afrikaanse woorde word in jou rekenaar se woordeboek gelaai.  Volg die instruksies om WSpel te aktiveer en siedaar - foutlose dokumente!  Wanneer daar ‘n fout is, verskyn die rooi strepie aan die onderkant van die fout – jy klik regs en maak dit reg.  Jy gebruik nie meer die Alt-kodes nie - jy tik dus môre en reën - die speltoetser voeg outomaties die kappie/deelteken by.  Nou kan jy al jou Afrikaanse dokumente professioneel korrigeer.

VOORBEELDE - SLEGS EERSTE BLADSYE

 

 

 
     
Tel: (011) 907 9125 • Tel: (011) 869 9297 • Sel no: 082 443 1288 • Faks: (011) 869 9364 • Faks na E-pos: 0866 203 889
Posadres: Posbus 1955 Alberton 1450 • E-pos:

Website Designed and Hosted by Grey Pebbles Design Studio | Sitemap