BESTEL CD’S

Indien u nie met ’n kredietkaart aanlyn wil registreer nie, vul asb. die bestelvorm by "Druk Bestelvorm" in en stuur bewys van betaling.
Let wel – laat 2-3 werksdae toe voordat aktivering plaasvind.
Ons verwelkom tjeks, internet-betalings, deposito’s asook kredietkaarte.
Gebruik asseblief jou naam en van as verwysing.
Faks/e-pos die bewys van betaling saam met jou bestelvorm.
Neem asseblief kennis dat bestellings gepos word met ontvangs van betaling.
Ons pos met geregistreerde pos.
Nadat ons gepos het, sal die verwysings nommer van die geregistreerde posstuk aan jou gestuur word. Jy kan dit binne 3-5 werksdae gaan afhaal.
Jy kan die poskantoor se tolvrye nommer skakel om presies uit te vind waar die pakkie is by 0860 111 502.
Gaan haal dit asseblief binne twee weke af anders stuur die poskantoor dit weer aan ons terug.
CD’s kan met spoedpos gestuur word. Voeg asseblief ’n ekstra R55.00 posgeld by.

BANK BESONDERHEDE
Begunstigde:
Bank:
Tak:
Rek nommer:
Takkode:
Kode internet betalings:
Tipe rekening:
Afrikaanse Skoolprojekte
ABSA
Alberton
91 5383 6901
631 142
632 005
Savings
 
OF

 

 
     
Tel: (011) 907 9125 • Tel: (011) 869 9297 • Sel no: 082 443 1288 • Faks: (011) 869 9364 • Faks na E-pos: 0866 203 889
Posadres: Posbus 1955 Alberton 1450 • E-pos:

Website Designed and Hosted by Grey Pebbles Design Studio | Sitemap