Loading...
Lees asb!
- Gaan asb. al die produkte na voordat jy jou bestelling finaliseer.
- Beweeg af tot heel onder op die bladsy.
- Plaas produkte in mandjie.
|
Aankope
Maak jou keuse tussen die verskillende produkte of spesiale aanbiedings. Die item sal verhelder,
klik daarop om dit te selekteer. Onderaan die bladsy kan jy die geselekteerde produk/te in die
aankoopmandjie plaas om die transaksie te voltooi. Nuwe gebruikers moet registreer. Bestaande
gebruikers teken slegs in met jou gebruikersnaam en wagwoord en selekteer dan nuwe items. Daarna
maak jy jou keuse tussen Kredietkaart-betaling of 'n EFT/Bankdeposito.
|
|
Aanlyn Subskripsie
Die subskripsie is geldig vir 12 maande vanaf aansluiting. Subskripsie deur EFT oorplasing oor 'n
naweek sal op Maandag geaktiveer word. Kredietkaart betaling is dadelik geaktiveer.
|
CD Bestelling
'n Verwysingsnommer sal aan jou gestuur word sodra ons die bestelling gepos het.
|
|
|