Welkom by Afrikaanse Skoolprojekte.
Ons webtuiste is gemik op besige kinders (en pa’s en ma’s) wat altyd inligting vir skoolprojekte en huiswerk moet bekom.
Afrikaanse Skoolprojekte spog met een van die grootste webtuistes in Suid-Afrika!
Al die inligting is op CD's beskikbaar en ook op ons webtuiste gelaai. Die take en vraestelle word gereeld opgedateer en bygewerk.
Jy kan die CD's BESTEL of AANLYN REGISTREER en toegang kry tot die hele webtuiste en al die dokumente self maklik aflaai.