Home Tuisblad Tegniese Ondersteuning
Besoek ons blog
Hoe laai ek af?

TEGNIESE ONDERSTEUNING

Afrikaanse Skoolprojekte se produkte en webtuiste is met die nuutste tegnologie ontwikkel. Ons aanvaar gebruikers is rekenaarvaardig en dat hulle oor die minimum rekenaar harde- en sagteware beskik om dokumente “te download” en na hulle rekenaar stoor. Wenke en “links” word gegee om dit vir jou gerieflik te maak. Bly op hoogte van die nuutste tegnologie!

Indien enige van hierdie aspekte nie op standaard is nie, versoek ons jou om eers te verseker dat jy aan die standaarde voldoen voordat jy ons produkte gebruik. Indien jy enige tegniese vrae het, maak seker dat jy die volgende stappe deurgaan:

Indien jy nog steeds nie kan aflaai nie, klik op TEGNIESE ONDERSTEUNING en beskryf die probleem.  Ons kan alle spesifikasies van jou rekenaar sien en jou sodoende beter bystaan. 

My Mandjie
Produk Prys  
Totaal: R0.00  
Sagepay
Ons doel is om leerders en hul ouers te ondersteun in die voorbereiding van hul toekoms!
© Alle regte voorbehou. Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer of gekopieer en versprei of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van die eienaar van Afrikaanse Skoolprojekte nie.
Webtuiste ontwikkeling deur Bluegate Technology Solutions