Ons wil Afrikaanse Skoolprojekte se produkte en diens op die hoogste vlak hou. Gee asb. vir ons terugvoering deur die vraelys in te vul. Dit word opreg waardeer.
Wenke vir Aanlyn Gebruikers
Onthou om jou password veilig te bewaar. Jou E-pos adres is jou gebruikernaam.
Onthou om altyd die webtuiste te “refresh” sodat jy die nuwe inligting wat ons bywerk sien. Druk control en F5.
Vir jou gerief het ons al die dokumente in MS Word gedoen sodat jy die kleure kan verander, prente kan vergroot/verklein en kan byvoeg uit ander bronne uit.
Wanneer jy die dokument aflaai sal jy ’n opsie sien OPEN or SAVE. Die maklikste is om die dokument na jou harde skryf (C of D-dryf) te save. Jy mag dit later weer nodig kry.
Skep lêers op jou harde skryf (folders) met “subfolders”. Anders gaan jy baie deurmekaar raak.