50% AF: SWART VRYDAG SPESIALE AANBOD

Maandag, 23 November 2020

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Subskripsies vir 2021 is nou oop.

blogImage

Jy weet wat Swart Vrydag beteken! Massiewe besparings!

Moenie ons Swart Vrydag Spesiale Aanbod misloop nie!

Bespaar 50%
Prima Pakket R950
Standaard Pakket R700
2021 Subskripsies


Swart Vrydag Spesiale Aanbod: 50% Af Prima of Standaard Pakket:
1. Hoekom jy nou al jou subskripsie moet hernu.
2. Kry jou 2021 subskripsie teen ’n baie aantreklike prys.
3. Het jy meer as een kind?
4. Oor ons produkte.
5. Die aanbod is vir ’n beperkte tyd beskikbaar.
6. Sluit aan by ons.


1. Hoekom jy nou al jou subskripsie moet hernu.

Talle ouers het ons gekontak om uit te vind wanneer hul, hul subskripsies kan hernu vir 2021. Ons is baie opgewonde om te hoor dat ouers en hul kinders gedetermineerd is om volgende jaar ’n reuse sukses te maak!

Sluit nou aan en begin vooruit met volgende jaar se beplanning. Jy hoef nie tot 2021 te wag nie. Jy kry onmiddellik toegang tot alle waardevolle materiaal vir die hele jaar wanneer jy aansluit.

As jy vroegtydig jou beplanning vir volgende jaar afhandel, kan jou hele gesin ’n lekker rustige Desember-vakansie geniet! Almal het dit nodig, veral na hierdie jaar!

Neem asseblief kennis: Subskripsies vir alle nuwe transaksies wat vanaf Maandag, 23 November 2020 op die webtuiste plaasvind is geldig tot volgende jaar 31 Desember 2021. Subskripsies vir transaksies wat vroeër in hierdie jaar gedoen is verstryk 31 Desember 2020.


2. Kry jou 2021 subskripsie teen ’n baie aantreklike prys.


Bereik sukses op skool met ons aanvullende studie-hulpbronne. Ons bied honderde werkkaarte, oefenvraestelle en ander opvoedkundige middels aan.

Prima Pakket R950 (gewone prys R1 900)
Standaard Pakket R700 (gewone prys R1 400)

Pryse vir die Prima en Standaard pakkette is reeds op die webtuiste verminder. Geen afslagkode word benodig nie.


3. Het jy meer as een kind?

Voeg nog pakkette by die mandjie en bespaar ’n addisionele 20%. Die prys sal outomaties in jou mandjie aangepas word.


4. Oor ons produkte.

Die doel van ons leermateriaal is om hul akademiese vordering ’n hupstoot te gee en uitstekende resultate te lewer deur leerwerk maklik, pret en interessant te maak. Ons spesialiseer in oefen-eksamenvraestelle en werkkaarte met antwoorde. Alle vakke vanaf Graad 1 – 10 is op CAPS gebaseer. Die verskillende studieprogramme vul mekaar aan en is beskikbaar in pakkette. Ons leermateriaal is deeglik en maklik toeganklik. Alle inhoud is aflaaibare; uitdrukbare PDF-dokumente.

Besoek ons Produkte bladsy hier.

5. Die aanbod is vir ’n beperkte tyd beskikbaar.


Die Swart Vrydag Spesiale Aanbod is geldig vanaf 23 November 2020 tot 27 November 2020.


6. Sluit aan by ons.

Ons is hier om jou kind te help bou aan ’n blink toekoms.

Bespaar waardevolle studietyd, berei doeltreffend voor en skryf toetse met selfvertroue. Gee vir jou kinders die beste geleentheid om hul potensiaal te bereik. Sluit vandag aan vir toegang tot honderde kwaliteit opvoedkundige hulpbronne.

Registreer op ons webtuiste om jou profiel met inteken-besonderhede te skep. ’n Rekening word benodig om jou subskripsie met aflaaibare produkte te aktiveer.

Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe om aan te sluit.

Herstel jou wagwoord indien jy vir die eerste keer op ons nuwe webtuiste wil inteken en reeds ’n profiel het.


Gee vir jou kinders die beste geleentheid om hul potensiaal op skool te bereik.
Uitstekende studie-hulpbronne vir skoolkinders. Kry toegang vir die hele jaar teen ’n uitstekende prys.
Moenie ons Swart Vrydag Spesiale Aanbod misloop nie!
50% Af!

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.