Afrikaanse Skoolprojekte
Die toonaangewende Afrikaanse studie-webtuiste die afgelope 8 jaar!
- Studiemateriaal noukeurig saamgestel vir elke graad
- Verhoog die gehalte van die leerproses
- Behaal uitstaande resultate
- Maklik om te gebruik
- Gereelde bywerking
Waaruit bestaan ons produkte?
ASP Skool Ensiklopedie: Onontbeerlik vir elke leerder van graad 1 tot 12
Inligting vir alle skoolvakke, studiehulpmiddels vir eksamens en skoolprojekte
Unieke foto's, illustrasies en beskrywings
Graad 1 - 3: Eksamenvraestelle en Studiehandleidings
Graad 4 - 7: Eksamenvraestelle en Studiehandleidings
Graad 8 - 12: Eksamenvraestelle en Studiehandleidings
Alles Afrikaans: Taalleer, spelreëls, toesprake, opstelle en poësie
Easy English: Grammar and punctuation rules, idioms and spelling
Pret-Hoek: Opvoedkundige speletjies, flink-dink werkkaarte en vele meer
Beroepsvoorligting: Uitstekende hulpmiddels om die regte beroep te kies
Klik skakels aan linkerkant vir meer inligting
Wat is die beste produk vir my?
Ons bied 'n Prima Pakket en Standaard Pakket vir elke graad aan
Prima pakket sluit in: Eksamenvraestelle en Studiehandleidings vir die graad wat jy kies plus ASP Skool Ensiklopedie, Alles Afrikaans, Easy English en Pret-Hoek of Beroepsvoorligting
Standaard pakket sluit in: Eksamenvraestelle en Studiehandleidings vir die graad wat jy kies asook Pret-Hoek of Beroepsvoorligting
Enkel produkte: Slegs die produk alleen
Klik op Plaas Bestelling om pryse te besigtig en bestelling te plaas
Hoe kry ek die inligting?
Laai af (download) - 12 maande subskripsie
Bestel die CD's
Betalingsmetode
Eenmalige bedrag
Met jou kredietkaart of direkte bankinbetaling (EFT)