VERWERF UITSTEKENDE PUNTE IN DIE HALFJAAR EKSAMENS

Woensdag, 07 Mei 2025

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Hoë kwaliteit studiemateriaal om die eksamens te slaag

blogImage

Kry 'n hupstoot om op skool uit te blink. Bespaar 35% op jou subskripsie.


KWARTAAL 2 EKSAMENS
Berei doeltreffend voor vir die eksamens
Eksamenvoorbereiding kan baie stresvol vir skoolkinders wees. Om die waarheid te sê, jou hele huishouding is waarskynlik nou in ’n paniek.

Ongelukkig is daar geen uitkoms nie. Om eksamens te skryf is egter ’n integrale deel van jou kind se onderrig.

Soos alle uitdagings, is die beste om dit met ’n positiewe ingesteldheid te benader.

Een van die beste maniere om vir eksamens voor te berei, is om oefen-vraestelle te gebruik. Dit is ’n baie effektiewe metode om te weet wanneer jou kind gereed is om die eksamenlokaal te betree.


Leer slimmer nie harder nie

  • Graad 1 – 10
  • KABV (CAPS) kurrikulum vir leerders in Suid-Afrika
  • Oefen-vraestelle en werkkaarte met antwoorde
  • Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Wetenskap en meer
  • Opvoedkundige speletjies, produkte vir tale en skooltake


Perfek vir eksamenhersiening
Kry onmiddellike toegang op die webwerf
Dokumente kan afgelaai en uitgedruk word
Al vier kwartale se inhoud is ingesluit


SPESIALE AANBOD BESPAAR 35%
Bespaar ure se studietyd met puik aanvullende hulpbronne
Standaard en Prima Pakket subskripsies is 35% afgemerk.

Besoek ons Produkte bladsy vir meer besonderhede oor jou kind se graad.

STANDAARD PAKKET

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)


R950 (Bespaar R550)
R95 p/m (12 Paaiemente)

Laai die debietordervorm hier af


PRIMA PAKKET

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
  • Afrikaanse Skoolensiklopedie
  • Alles Afrikaans Huistaal
  • Easy English First Additional Language
  • Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


R1 350 (Bespaar R650)
R135 p/m (12 Paaiemente)
Laai die debietordervorm hier af


SLUIT AAN BY ONS
Bemeester die kuns om eksamens te skryf
Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Gaan na jou kind se graad en kies jou subskripsie pakket.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.

Die Kwartaal 2 Eksamens Spesiale Aanbod strek vanaf 7 Mei 2025 – 27 Jun 2025.

Sluit nou aan

Verbreed jou kennis | Oortref jou potensiaal

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees

ONS WORD 20

Dankie aan ons lojale kliënte vir julle lojaliteit, asook die vertroue wat julle in Afrikaanse Skool...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2025 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.