HOE OM AAN TE SLUIT

Volg hierdie maklike stappe om aan te sluit en aan te koop.

STAPPE OM AAN TE SLUIT

  1. Teken in op jou rekening of registreer as ’n nuwe gebruiker op ons webtuiste deur Teken In te klik op die navigasiebalk. Jy sal gerig word aan daardie bladsy.
  2. Indien jy reeds ’n rekening het, teken asseblief in met jou besonderhede by die TEKEN IN afdeling.
  3. Klik op REGISTREER om jou profiel te skep, indien jy nie nog nie aangesluit het nie. Jou rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer met jou aflaaibare produkte. Vul al die vereiste velde in. ’n E-pos met bevestiging sal na jou inmandjie gestuur word.
  4. Nadat jy suksesvol ingeteken is op jou rekening / ’n nuwe rekening geskep het, vorder asseblief na ons PRODUKTE bladsy.
  5. Selekteer jou gekose produk. Jy sal gerig word aan daardie produk se bladsy, waar jy meer besonderhede daaroor kan vind.
  6. Voeg die gekose pakket opsie by jou mandjie en selekteer die toepaslike betaalmetode wanneer jy ’n graad aankoop of voeg ’n individuele produk by jou mandjie.
  7. Die item sal verskyn in jou mandjie, soos aangedui in die navigasiebalk.
  8. Jy kan nog ’n item byvoeg deur dieselfde proses te volg. Spesiale korting is beskikbaar indien jy meer as een graad aankoop. Pryse sal outomaties aangepas word.
  9. Voeg ’n afslagkode by indien jy een beskikbaar het.
  10. Klik op ‘Bestel nou’ om voort te gaan.
  11. Verifieer jou rekening besonderhede.
  12. By die Betaalpunt, klik op ‘Voltooi bestelling’. Jy sal aan Netcash gerig word vir kredietkaart transaksies en debietorder transaksies. Maak ’n EFO (“EFT”) betaling in ons bankrekening in, indien jy dit as jou betaalmetode gekies het.
  13. Jy sal ’n faktuur ontvang, sowel as stappe hoe om voort te gaan, nadat jou transaksie bevestig is.
  14. Sodra jou aankoop goedgekeur is sal jy toegang hê om jou produkte te laai.

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.