KWARTAAL 2 EKSAMENS

Maandag, 25 April 2022

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Slaag die halfjaar eksamens met lof.

blogImage

Gaan die eksamenlokaal binne met selfvertroue.

Kwartaal 2 Eksamens Spesiale Aanbod:
1. Bemeester die kuns om eksamens te skryf.
2. Spesiale aanbod bespaar 25%.
3. Standaard Pakket.
4. Prima Pakket.
5. Produkte.
6. Sluit aan by ons.


1. Bemeester die kuns om eksamens te skryf.
Geen angs meer oor eksamens nie! Ons kan jou kinders help om hul doelwitte te bereik.

Dit is belangrik vir jou kinders om hulself te toets gedurende eksamenvoorbereiding. Dit is een van die effektiefste maniere om te weet dat hulle gereed is. As hulle goeie punte in oefen-vraestelle kry, kan hul met selfvertroue by die eksamenlokaal instap.

Leer maklik en effektief met ons aanvullende opvoedkundige hulpbronne.

Ons verskaf hoë-kwaliteit oefen-vraestelle en werkkaarte vir Graad 1 – 10 leerders. Alle vakke is op KABV (CAPS) gebaseer en sluit in Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer. Alle vraestelle bevat memoranda (antwoorde).

Inhoud kan gerieflik vanaf ons webtuiste afgelaai word en maklik by jou kinders se studie-skedule inpas.


2. Spesiale aanbod bespaar 25%.
Kry jou subskripsie teen ’n spesiale prys.

Sluit nou aan en kry toegang vir die hele jaar.


3. Standaard Pakket
Een leerprogram.

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)


Eenmalige Betaling
R1 000
Bespaar R400

Maandelikse Debietorder
R100 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


4. Prima Pakket.
Vyf leerprogramme.

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
  • Afrikaanse Skoolensiklopedie
  • Alles Afrikaans Huistaal
  • Easy English First Additional Language
  • Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


Eenmalige Betaling
R1 400
Bespaar R500

Maandelikse Debietorder
R135 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


5. Produkte.
Kry toegang tot honderde kwaliteit opvoedkundige hulpbronne.
Sien hieronder vir meer besonderhede.

GRONDSLAGFASE
Graad 1
Graad 2
Graad 3

INTERMEDIÊRE FASE
Graad 4
Graad 5
Graad 6

SENIOR FASE
Graad 7
Graad 8
Graad 9

VERDERE ONDERWYS- EN OPLEIDINGSFASE
Graad 10


6. Sluit aan by ons.
Kry die beste studie hulpmiddels vir jou kinders.

Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.

Kwartaal 2 Eksamens Spesiale Aanbod strek vanaf 25 April 2022 – 10 Junie 2022.

Sluit nou aan

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees

KWARTAAL 2 EKSAMENS

Kwartaal 2 Eksamens Spesiale Aanbod: Bespaar 25%. Geen angs meer oor eksamens nie! Bemeester die kun...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2022 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.