KWARTAAL 4 TERUG SKOOL TOE

Dinsdag, 11 Oktober 2022

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Blink uit op skool.

blogImage

Moenie stres oor skool nie. Kry die vonk terug om jou punte te verbeter.

Kwartaal 4 Terug Skool Toe Spesiale Aanbod:
1. Wees gereed vir die vierde kwartaal.
2. Spesiale aanbod bespaar 45%.
3. Standaard Pakket.
4. Prima Pakket.
5. Produkte.
6. Sluit aan by ons.


1. Wees gereed vir die vierde kwartaal.
Ons leermateriaal gee kinders se akademiese vordering ’n hupstoot en lewer uitstekende resultate.

Oefen-vraestelle en werkkaarte vir Graad 1 – 10 leerders. Alle vakke is op KABV (CAPS) gebaseer en sluit in Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer. Alle vraestelle bevat memoranda (antwoorde). Studie-hulpbronne kan vanaf ons webtuiste afgelaai word.


2. Spesiale aanbod bespaar 45%.
Laat die laaste kwartaal tel.

Sluit nou aan en kry toegang tot uitstekende aanvullende hulpmiddels wat jou kinders sal help om hul akademie te versterk.


3. Standaard Pakket.
Een leerprogram.

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)


Eenmalige Betaling
R750

Maandelikse Debietorder
R80 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


4. Prima Pakket.
Vyf leerprogramme.

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
  • Afrikaanse Skoolensiklopedie
  • Alles Afrikaans Huistaal
  • Easy English First Additional Language
  • Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


Eenmalige Betaling
R1 000

Maandelikse Debietorder
R100 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


5. Produkte.
Omvattende opvoedkundige hulpbronne.
Sien hieronder vir meer besonderhede.

GRONDSLAGFASE
Graad 1
Graad 2
Graad 3

INTERMEDIÊRE FASE
Graad 4
Graad 5
Graad 6

SENIOR FASE
Graad 7
Graad 8
Graad 9

VERDERE ONDERWYS- EN OPLEIDINGSFASE
Graad 10


6. Sluit aan by ons.
Gee vir jou kinders die geleentheid om hul potensiaal te bereik.

Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.

Kwartaal 4 Terug Skool Toe Spesiale Aanbod strek vanaf 11 Oktober 2022 – 14 Oktober 2022.

Sluit nou aan

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees

ONS WORD 20

Dankie aan ons lojale kliënte vir julle lojaliteit, asook die vertroue wat julle in Afrikaanse Skool...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2025 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.