SWART VRYDAG 2024 SUBSKRIPSIES

Donderdag, 23 November 2023

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Kry elke kwartaal ’n skitterende rapport

blogImage

Wees gereed vir ’n uitsonderlike skooljaar. Bevorder jou akademiese prestasie. Bespaar 50%.


BEPLAN VOORUIT VIR ’N BLINK TOEKOMS
Stel die 2024 skooljaar op vir sukses
Berei voor vir die komende skooljaar met hoë kwaliteit opvoedkundige hulpbronne.

Moenie weer oor skoolwerk en eksamens stres nie.

Oefen-vraestelle en werkkaarte vir Graad 1 – 10 leerders.
Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer.
Alle vakke is op KABV (CAPS) gebaseer.

Dit is maklik om vooruit vir volgende jaar te beplan. Jy kry onmiddellike toegang tot die hele jaar se inhoud wanneer jy aansluit. Inhoud kan gerieflik vanaf ons webtuiste afgelaai word.


WAARDEVOLLE BLOG ARTIKELS
Gratis wenke vir skoolkinders
Blog artikels wat jou kinders sal inspireer en ondersteun.

SPESIALE AANBOD BESPAAR 50%
Kry toegang tot al vier kwartale se inhoud teen ’n spesiale prys
Om jou kinders ’n hupstoot te gee word ons studie-hulpbronne aangebied teen ’n spesiale prys.

Standaard en Prima Pakkette is 50% afgemerk.

STANDAARD PAKKET
Een leerprogram

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)


Eenmalige Betaling
R750
Bespaar R750

Maandelikse Debietorder
R80 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


PRIMA PAKKET
Vyf leerprogramme

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
  • Afrikaanse Skoolensiklopedie
  • Alles Afrikaans Huistaal
  • Easy English First Additional Language
  • Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


Eenmalige Betaling

R1 000
Bespaar R1 000

Maandelikse Debietorder
R100 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


PRODUKTE
Omvattende opvoedkundige materiaal
Sien hieronder vir meer besonderhede oor elke graad.

GRONDSLAGFASE
Graad 1
Graad 2
Graad 3

INTERMEDIÊRE FASE
Graad 4
Graad 5
Graad 6

SENIOR FASE
Graad 7
Graad 8
Graad 9

VERDERE ONDERWYS- EN OPLEIDINGSFASE
Graad 10


SLUIT AAN BY ONS
Gee vir jou kinders die geleentheid om hul potensiaal te bereik
Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.

Die Swart Vrydag Spesiale Aanbod strek vanaf 23 Nov 2023 – 8 Des 2023.

Sluit nou aan

Verbreed jou kennis | Oortref jou potensiaal

 

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees

ONS WORD 20

Dankie aan ons lojale kliënte vir julle lojaliteit, asook die vertroue wat julle in Afrikaanse Skool...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2025 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.