BLINK UIT IN JOU 2022 SKOOLJAAR

Maandag, 03 Januarie 2022

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Bespaar meer as 45% op 2022 subskripsies.

blogImage

Pak die 2022 skooljaar met selfvertroue aan. Verseker ’n uitstekende akademiese ervaring.

Terug Skool Toe Spesiale Aanbod:
1. Bring elke kwartaal ’n skitterende rapport huis toe.
2. Ons Prima Pakkette en Standaard Pakkette is afgemerk.
3. Kry toegang tot honderde kwaliteit opvoedkundige hulpbronne.
4. Kry die beste studie hulpmiddels vir jou kinders.


1. Bring elke kwartaal ’n skitterende rapport huis toe.
Ons span by Afrikaanse Skoolprojekte is passievol oor die akademiese opleiding van kinders. Dit is ons doel om jou kinders in hul akademie te ondersteun en aan hul die geleentheid te gee om hul potensiaal op skool te bereik.

Met behulp van ons hulpbronne kan jou kinders hul studie-skedule en tempo bepaal volgens hul eie persoonlikheid, behoeftes en vordering.

Ons spesialiseer in oefen-eksamenvraestelle en werkkaarte met antwoorde. Alle vakke vanaf Graad 1 – 10 is op CAPS gebaseer. Die verskillende studieprogramme vul mekaar aan en is beskikbaar in pakkette.


2. Ons Prima Pakkette en Standaard Pakkette is afgemerk.
Om jou kinders te help om sukses op skool te bereik word ons studie-hulpbronne aangebied teen ’n spesiale prys.


Prima Pakket R1000 per graad
(Gewone prys R1900)

Die Prima Pakket is die mees omvattende subskripsie plan. Die Prima Pakket sluit vyf leerprogramme in.

  • ‘Werkboeke en Antwoorde’ (Graad 1 – 3) // ‘Eksamenvraestelle en Antwoorde’ (Graad 4 – 10)
  • ‘Afrikaanse Skoolensiklopedie’
  • ‘Alles Afrikaans Huistaal’
  • ‘Easy English First Additional Language’
  • ‘Prethoek’ (Graad 1 – 7) // ‘Beroepsvoorligting’ (Graad 8 – 10)


Standaard Pakket R750 per graad
(Gewone prys R1400)

Die Standaard Pakket is die gewildste keuse vir toets- en eksamenvoorbereiding en sluit een leerprogram in.

  • ‘Werkboeke en Antwoorde’ (Graad 1 – 3) // ‘Eksamenvraestelle en Antwoorde’ (Graad 4 – 10)


3. Kry toegang tot honderde kwaliteit opvoedkundige hulpbronne.
Klik op jou kinders se grade hieronder vir meer besonderhede.


GRONDSLAGFASE
Graad 1
Graad 2
Graad 3

INTERMEDIÊRE FASE
Graad 4
Graad 5
Graad 6

SENIOR FASE
Graad 7
Graad 8
Graad 9

VERDERE ONDERWYS- EN OPLEIDINGSFASE
Graad 10


4. Kry die beste studie hulpmiddels vir jou kinders.
Registreer op ons webtuiste om jou profiel met inteken-besonderhede te skep. ’n Rekening word benodig om jou subskripsie met aflaaibare produkte te aktiveer.

Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.


Gee vir jou kinders ’n gulde geleentheid om hul potensiaal op skool te bereik.
Verwag ’n skitterende rapport elke kwartaal.

Sluit nou aan

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.