MAAK 2021 ’N SUKSESVOLLE SKOOLJAAR

Dinsdag, 12 Januarie 2021

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Terug Skool Toe Spesiale Aanbod: Bespaar 40%

blogImage

Ons span by Afrikaanse Skoolprojekte is passievol oor die akademiese opleiding van kinders. Dit is ons doel om jou kinders in hul akademie te ondersteun en aan hul die geleentheid te gee om hul potensiaal op skool te bereik.

Ons spesialiseer in oefen-eksamenvraestelle en werkkaarte met antwoorde. Alle vakke vanaf Graad 1 – 10 is op CAPS gebaseer. Die verskillende studieprogramme vul mekaar aan en is beskikbaar in pakkette. Ons leermateriaal is deeglik en maklik toeganklik. Alle inhoud is aflaaibare; uitdrukbare PDF-dokumente.


Bespaar 40% op jou 2021 subskripsie:
1. Terug skool toe spesiale aanbod.
2. Waarom jy moet aansluit.
3. Met ’n subskripsie kry jou kinders...
4. Begin hier.


1. Terug skool toe spesiale aanbod.

Verseker ’n uitstekende akademiese ervaring hierdie jaar vir jou kind.


Prima Pakket
R1150 (Bespaar R800)

  1. ‘Werkboeke en Antwoorde’ (Graad 1 – 3) // ‘Eksamenvraestelle en Antwoorde’ (Graad 4 – 10)
  2. ‘Afrikaanse Skoolensiklopedie’
  3. ‘Alles Afrikaans Huistaal’
  4. ‘Easy English First Additional Language’
  5. ‘Prethoek’ (Graad 1 – 7) // ‘Beroepsvoorligting’ (Graad 8 – 10)


Standaard Pakket
R850 (Bespaar R600)

  1. ‘Werkboeke en Antwoorde’ (Graad 1 – 3) // ‘Eksamenvraestelle en Antwoorde’ (Graad 4 – 10)

 

Vir meer besonderhede besigtig ons Produkte.


Het jy meer as een kind?
Voeg nog pakkette by die mandjie en bespaar ’n addisionele 20%. Die prys sal outomaties in jou mandjie aangepas word.


2. Waarom jy moet aansluit.

Met behulp van ons hulpbronne kan jou kinders hul studie-skedule en tempo bepaal volgens hul eie persoonlikheid, behoeftes en vordering. Deur hul eie tempo te bepaal, kan hul brein meer inligting stoor en blywende herinneringe maak. Hierdie metode sal meer effektief wees en beter resultate lewer. Om so te leer is ook baie lekkerder!


3. Met ’n subskripsie kry jou kinders...

  • ’n voorsprong wat voordelig is vir hul onderrig
  • honderde kwaliteit opvoedkundige hulpbronne
  • onmiddellike toegang om die hele jaar se werk af te laai

 


4. Begin hier.

Registreer op ons webtuiste om jou profiel met inteken-besonderhede te skep. ’n Rekening word benodig om jou subskripsie met aflaaibare produkte te aktiveer.

Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.



Die beste manier om sukses in die klaskamer te verseker, is om vanaf dag een te begin werk. Gee jou kind die beste geleentheid om hul potensiaal te bereik.

Sluit nou aan

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.