LEER MET GEHALTE MATERIAAL EN SPAAR KOSBARE TYD

Maandag, 29 April 2024

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Berei doeltreffend voor en kry goeie punte

blogImage

Kry ’n hupstoot om akademies uit te blink. Gaan die eksamenlokaal binne met selfvertroue. Bespaar meer as 30% op jou subskripsie.


KWARTAAL 2 EKSAMENS
Verwerf uitstekende punte in die halfjaar eksamens
Eksamens is moeilik. Om te leer is nie lekker nie. Hierdie tydperk kan baie stres vir kinders en ouers veroorsaak. Om eksamens te skryf is egter ’n integrale deel van jou kind se onderrig. Soos alle uitdagings van die lewe, is die beste om dit met ’n positiewe ingesteldheid te benader.

Die goeie nuus is dat ons ’n wenresep vir sukses het om te deel: Leer met oefen-vraestelle. So eenvoudig soos dit.

Hierdie effektiewe metode word dikwels oor die hoof gesien, maar behoort in jou kind se leerproses geïntegreer word. Dit is een van die beste maniere om te bepaal of jou kind die werk ken en verstaan, asook dit weergee in verskeie formate. Goeie eksamen-tegniek is ’n ewe belangrike vaardigheid om aan te leer.


Leer slim en spaar ure se frustrasie met ons aanvullende hulpbronne.

  • Graad 1 – 10 KABV (CAPS)
  • Oefen-vraestelle en werkkaarte met antwoorde
  • Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer
  • Addisionele opvoedkundige produkte


Kry onmiddellik toegang tot al vier kwartale se inhoud.
Dokumente kan enige tyd afgelaai word vanaf ons webtuiste.


SPESIALE AANBOD BESPAAR MEER AS 30%
Kry jou subskripsie teen ’n verminderde prys
Standaard en Prima Pakket subskripsies is meer as 30% afgemerk.

Besoek ons Produkte bladsy vir meer besonderhede oor elke graad.

STANDAARD PAKKET
Een leerprogram

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)


Eenmalige Betaling
R1 000
Bespaar R500

Maandelikse Debietorder
R100 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


PRIMA PAKKET
Vyf leerprogramme

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
  • Afrikaanse Skoolensiklopedie
  • Alles Afrikaans Huistaal
  • Easy English First Additional Language
  • Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


Eenmalige Betaling

R1 300
Bespaar R700

Maandelikse Debietorder
R130 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


WAARDEVOLLE BLOG ARTIKELS
Gratis wenke en raad vir skoolkinders
Blog artikels wat jou kinders sal toerus met ’n wen-ingesteldheid.


SLUIT AAN BY ONS
Gee vir jou kinders die geleentheid om hul potensiaal te bereik
Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.

Die Kwartaal 2 Eksamens Spesiale Aanbod strek vanaf 29 Apr 2024 – 14 Jun 2024.

Sluit nou aan

Verbreed jou kennis | Oortref jou potensiaal

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees

LEER MET GEHALTE MATERIAAL EN SPAAR KOSBARE TYD

Kry ’n hupstoot om akademies uit te blink. Gaan die eksamenlokaal binne met selfvertroue. Bespaar me...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.