KWARTAAL 4 EKSAMENS

Maandag, 23 Oktober 2023

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Sluit die akademiese jaar op ’n hoë noot af

blogImage

Leer lekker met die puik oefeninge vir eksamen-hersiening. Bespaar 40%.


BEHAAL GOEIE PUNTE IN DIE EKSAMENS
Bring ’n uitstekende finale rapport huis toe
Skryf die jaareind-eksamens met selfvertroue.

Dit is noodsaaklik dat skoolkinders hulself toets wanneer hul vir eksamens voorberei. Oefen-vraestelle bied hul die geleentheid om ervaring op te doen in ’n stres-vrye omgewing. Dit is een van die beste maniere om te weet hulle is gereed om by die eksamenlokaal in te stap.

Leer doeltreffend met aanvullende opvoedkundige hulpbronne.
Oefen-vraestelle en werkkaarte vir Graad 1 – 10 leerders.
Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer.
Alle vakke is op KABV (CAPS) gebaseer.

Inhoud kan gerieflik vanaf ons webtuiste afgelaai word en maklik by jou kinders se studie-skedule inpas.


WAARDEVOLLE BLOG ARTIKELS
Gratis wenke vir skoolkinders om hul eksamens te slaag
Blog artikels wat jou kinders sal toerus met ’n wen-ingesteldheid om ’n uitstekende rapport te kry.

SPESIALE AANBOD BESPAAR 40%
Kry toegang tot al vier kwartale se inhoud teen ’n spesiale prys
Om jou kinders ’n hupstoot te gee word ons studie-hulpbronne aangebied teen ’n spesiale prys.

Standaard en Prima Pakkette is 40% afgemerk.

STANDAARD PAKKET
Een leerprogram

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)


Eenmalige Betaling
R900
Bespaar R600

Maandelikse Debietorder
R95 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


PRIMA PAKKET
Vyf leerprogramme

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
  • Afrikaanse Skoolensiklopedie
  • Alles Afrikaans Huistaal
  • Easy English First Additional Language
  • Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


Eenmalige Betaling

R1 200
Bespaar R800

Maandelikse Debietorder
R120 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


PRODUKTE
Omvattende opvoedkundige materiaal
Sien hieronder vir meer besonderhede oor elke graad.

GRONDSLAGFASE
Graad 1
Graad 2
Graad 3

INTERMEDIÊRE FASE
Graad 4
Graad 5
Graad 6

SENIOR FASE
Graad 7
Graad 8
Graad 9

VERDERE ONDERWYS- EN OPLEIDINGSFASE
Graad 10


SLUIT AAN BY ONS
Gee vir jou kinders die geleentheid om hul potensiaal te bereik
Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.

Die Kwartaal 4 Eksamens Spesiale Aanbod strek vanaf 23 Okt 2023 – 22 Nov 2023.

Sluit nou aan

Verbreed jou kennis | Oortref jou potensiaal

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees

WEES GEREED VIR DIE DERDE KWARTAAL SE TOETSREEKS

Gee jou akademiese vordering ’n hupstoot. Behaal uitstekende punte op skool. Bespaar 45% op jou subs...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.