WEES GEREED VIR DIE DERDE KWARTAAL SE TOETSREEKS
Dinsdag, 20 Augustus 2024
Deur Afrikaanse Skoolprojekte
Stres-vrye en effektiewe toets-voorbereiding
Gee jou akademiese vordering ’n hupstoot. Behaal uitstekende punte op skool. Bespaar 45% op jou subskripsie.
KWARTAAL 3 TOETSE
Leer doeltreffend vir toetse met oefen-vraestelle
Moenie Kwartaal 3 onderskat nie. Baie kinders neem aan dat as hulle goeie punte in Kwartaal 2 behaal het, hul nou outomaties goed sal doen, en indien nie, kan hulle dit later opmaak. As hulle punte swak was, mag hul dalk voel dat dit tevergeefs is. Hierdie manier van dink is nie akkuraat nie en as ouer moet jy ingryp.
Kennis bou op kennis. Jou kinders moet op koers bly met hul akademiese vordering. As hulle nou goeie punte behaal, sal hulle selfvertroue hê om hul akademiese reis te voltooi.
Inkorporeer oefen-vraestelle by hul studies. Dit is een van die beste maniere om te verseker dat hul gereed is om hul toetse af te lê.
Leer slimmer, nie harder nie.
- Graad 1 – 10 KABV (CAPS)
- Oefen-vraestelle en werkkaarte met antwoorde
- Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer
- Addisionele opvoedkundige produkte
Kry onmiddellik toegang tot al vier kwartale se inhoud.
Dokumente kan enige tyd afgelaai word vanaf ons webtuiste.
SPESIALE AANBOD BESPAAR 45%
Kry jou subskripsie teen ’n verminderde prys
Standaard en Prima Pakket subskripsies is 45% afgemerk.
Besoek ons Produkte bladsy vir meer besonderhede oor elke graad.
STANDAARD PAKKET
Een leerprogram
- Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
Eenmalige Betaling
R800
Bespaar R700
Maandelikse Debietorder
R85 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af
PRIMA PAKKET
Vyf leerprogramme
- Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
- Afrikaanse Skoolensiklopedie
- Alles Afrikaans Huistaal
- Easy English First Additional Language
- Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)
Eenmalige Betaling
R1 100
Bespaar R900
Maandelikse Debietorder
R110 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af
WAARDEVOLLE BLOG ARTIKELS
Gratis wenke en raad vir skoolkinders
Blog artikels wat jou kinders sal toerus met ’n wen-ingesteldheid.
- 3 Produktiewe maniere om sosiale media in jou leerplan aan te wend, sowel as 3 struikelblokke waarvoor jy op die uitkyk moet wees
- Hoe jy dit kan vermy om leerwerk uit te stel
- Wat ouers kan doen om hul kinders tydens eksamens te help
SLUIT AAN BY ONS
Gee vir jou kinders die geleentheid om hul potensiaal te bereik
Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.
Die Kwartaal 3 Toetse Spesiale Aanbod strek vanaf 20 Aug 2024 – 20 Sep 2024.
Sluit nou aan
Verbreed jou kennis | Oortref jou potensiaal
© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.
HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?
As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.
LEWER KOMMENTAAR
Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.
- Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
- Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
- Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.
SOORTGELYKE ARTIKELS
ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG
Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...
LeesWEES GEREED VIR DIE DERDE KWARTAAL SE TOETSREEKS
Gee jou akademiese vordering ’n hupstoot. Behaal uitstekende punte op skool. Bespaar 45% op jou subs...
Lees