SKRYF TOETSE MET SELFVERTROUE

Maandag, 26 Februarie 2024

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Spaar waardevolle studietyd en kry goeie punte

blogImage

Wees suksesvol in die eerste kwartaal se toetsreeks. Geniet dit om te leer teen jou eie pas. Bespaar 30% op jou subskripsie.


KWARTAAL 1 TOETSE
Lê nou die fondasie vir ’n suksesvolle skooljaar
Berei voor vir die kwartaal 1 toetsreeks met gemak en behaal uitstekende punte. Deur nou goed te presteer kry jou kind die selfvertroue en vaardighede waarop die res van die jaar gebou word.

Maak oefen-vraestelle ’n kern deel van jou kind se leerproses. Die tegniek om toetse te skryf is ’n ewe belangrike vaardigheid om aan te leer. Dit is een van die beste maniere om te bepaal of jou kind die werk ken en verstaan, asook dit weergee in verskeie formate.

Leer slim, sonder stres en kry uitstekende punte.

  • Graad 1 – 10 KABV (CAPS)
  • Oefen-vraestelle en werkkaarte met antwoorde
  • Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer
  • Addisionele opvoedkundige produkte


Kry onmiddellik toegang tot al vier kwartale se inhoud.
Dokumente kan enige tyd afgelaai word vanaf ons webtuiste.


SPESIALE AANBOD BESPAAR 30%
Kry jou subskripsie teen ’n verminderde prys
Standaard en Prima Pakket subskripsies is 30% afgemerk.

Besoek ons Produkte bladsy vir meer besonderhede oor elke graad.

STANDAARD PAKKET
Een leerprogram

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)


Eenmalige Betaling
R1 050
Bespaar R450

Maandelikse Debietorder
R105 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


PRIMA PAKKET
Vyf leerprogramme

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
  • Afrikaanse Skoolensiklopedie
  • Alles Afrikaans Huistaal
  • Easy English First Additional Language
  • Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


Eenmalige Betaling

R1 400
Bespaar R600

Maandelikse Debietorder
R135 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


WAARDEVOLLE BLOG ARTIKELS
Gratis wenke en raad vir skoolkinders
Blog artikels wat jou kinders sal toerus met ’n wen-ingesteldheid.


SLUIT AAN BY ONS
Gee vir jou kinders die geleentheid om hul potensiaal te bereik
Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.

Die Kwartaal 1 Toetse Spesiale Aanbod strek vanaf 26 Feb. 2024 – 15 Mar. 2024.

Sluit nou aan

Verbreed jou kennis | Oortref jou potensiaal

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees

PAK KWARTAAL DRIE MET NUWE DURF AAN

Bevorder jou akademie met kwaliteit hulpbronne. Bespaar 40% op jou subskripsie.

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.