MAAK 2023 ’N SUKSESVOLLE SKOOLJAAR

Dinsdag, 24 Januarie 2023

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Kry elke kwartaal ’n skitterende rapport

blogImage

Wees gereed vir alle akademiese uitdagings. Stel die skooljaar op vir sukses. Bespaar 20%.


KWARTAAL 1 TERUG SKOOL TOE
Leer maklik met hoë kwaliteit opvoedkundige hulpbronne
Moenie stres oor skool nie. Dit is ons doel om jou kinders akademies te ondersteun.

Oefen-vraestelle en werkkaarte vir Graad 1 – 10 leerders. Alle vakke is op KABV (CAPS) gebaseer en sluit in Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer. Alle vraestelle bevat memoranda (antwoorde).

Ons aanvullende hulpbronne kan enige tyd gerieflik vanaf ons webtuiste afgelaai word.


WAARDEVOLLE BLOG ARTIKELS
Gratis wenke en raad vir skoolkinders
Blog artikels wat jou kinders sal toerus met ’n wen-ingesteldheid en om hierdie skooljaar op te stel vir sukses.

SPESIALE AANBOD BESPAAR 20%
Kry toegang vir die hele jaar teen ’n spesiale prys
Om jou kinders ’n hupstoot te gee word ons studie-hulpbronne aangebied teen ’n spesiale prys.

Standaard en Prima Pakkette is 20% afgemerk.


STANDAARD PAKKET
Een leerprogram

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)


Eenmalige Betaling
R1 200
Bespaar R300

Maandelikse Debietorder
R120 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


PRIMA PAKKET
Vyf leerprogramme

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
  • Afrikaanse Skoolensiklopedie
  • Alles Afrikaans Huistaal
  • Easy English First Additional Language
  • Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


Eenmalige Betaling

R1 600
Bespaar R400

Maandelikse Debietorder
R150 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


PRODUKTE
Omvattende opvoedkundige materiaal
Sien hieronder vir meer besonderhede oor elke graad.

GRONDSLAGFASE
Graad 1
Graad 2
Graad 3

INTERMEDIÊRE FASE
Graad 4
Graad 5
Graad 6

SENIOR FASE
Graad 7
Graad 8
Graad 9

VERDERE ONDERWYS- EN OPLEIDINGSFASE
Graad 10


SLUIT AAN BY ONS
Gee vir jou kinders die geleentheid om hul potensiaal te bereik
Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.

Die Kwartaal 1 Terug Skool Toe Spesiale Aanbod strek vanaf 24 Jan 2023 – 28 Feb 2023.

Sluit nou aan

Verbreed jou kennis | Oortref jou potensiaal

 

 

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees

ONS WORD 20

Dankie aan ons lojale kliënte vir julle lojaliteit, asook die vertroue wat julle in Afrikaanse Skool...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2025 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.